Aanhaling van die week – 2 Augustus 2021: C. Louis Leipoldt

“Heldin en Vrou! Die beste wat ons land nog voortgebring het  … Behou die beste wat ons nasie het – die vrou!”

C. Louis Leipoldt (Uit: Marthinus van Bart (red.), Die Nasionale Vrouemonument: Honderdjarige herdenking: Verlede – Hede – Toekoms)