Aanhaling van die week – 22 Februarie 2021: Skottel en Spens

“In baie gevalle is die familie-resepteboek die enigste boek wat vir jare van die een geslag na die volgende oorgedra is […] Diegene wat sulke kosbaarhede besit, mag dit nooit verlore laat gaan nie – dit som ’n hele lewe op.” – Peet du Toit (Uit: Skottel en spens: Stories, verse en resepte uit die Afrikaanse koskultuur)

Skottel en spens is in Kraal Uitgewers se e-winkel beskikbaar teen die spesiale prys van R100,00. Klik hier om dit te bestel.