Aanhaling van die week – 25 Oktober 2021: JP Landman

“Selfs as die groot verskille in stemme op kiesdag ’n werklikheid word, gaan die uitslae in individuele metro’s en dorpe veel nader wees en koalisies gaan nodig wees om ’n regerende meerderheid te vorm.

“Dit lyk of koalisies die kern van die saak gaan wees. Die kuns gaan egter wees wie presies hulle by wie gaan skaar.”

JP Landman (politieke ontleder), “Talle koalisies dalk SA se voorland”, Maroela Media, 17 Oktober 2021