“Kom ons vat mekaar se hande, vorm ’n sterk veiligheidsnetwerk, en maak ons strate en gesinne veilig.” – Flip Buys.
Uit: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur (2019).
Hierdie boek is deur Kraal Uitgewers gepubliseer en is beskikbaar in die e-winkel.
Klik hier om dit te bestel.