Aanhaling van die week – 4 Oktober 2021: Prof. Jarries van Jaarsveld

“Ek dink elke taal het sy unieke humorsin. Humorsin is in ’n leefwyse of leefwêreld ingebed, en is op sosiale en interaktiewe reëls en ook gewoontes gebaseer.”

Prof. Jarries van Jaarsveld (in “Humor is deel van ons DNS”, Maroela Media, 6 Oktober 2021)