Aanhaling van die week – 5 Julie 2021: Dimo Simatos

“Enigeen kan sjokoladekuns skep [ … ] Vertroudheid met die eienskappe van jou sjokoladesoorte en die formules wat op die kakao- en vetgehalte daarvan toegepas moet word, gaan jou sukses bepaal. Dit en oefening!”

Dimo Simatos, Sarie KOS, Somer 2007