Aanhaling van die week – 6 Desember 2021: Dr. Annelie Lotriet

“In hul haastige poging om grondonteiening sonder vergoeding en nasionalisering van grond na te streef, het die twee partye [ANC en EFF] hul minagting vir die Grondwet en onvervreembare eiendomsreg van alle Suid-Afrikaners blootgelê.” 

Dr. Annelie Lotriet (“Onteieningswet wat misluk ‘oorwinning vir SA se grondwetlike bestel’”, Maroela Media, 8 Desember 2021)