“Ek kan regtig nie eens dink wat ek al alles uit boeke – hetsy uit die skryf of uit die lees daarvan – ervaar het nie. Die plekke wat ek al kon besoek, en die mense wat ek al kon ontmoet … interaksie, kommunikasie, die deel van idees, begrip vir ander – dit alles vloei uit die woord, gesproke of geskrewe.”
– François Venter (Uit: “Die waarde van boeke – wat behels dit?”, LitNET, 2021-08-25)