Aanhaling van die week – 8 Maart 2021 – Die Eerste Vryheidsoorlog

“Die Britse aanvoerder [genl.maj. George Pomeroy Colley] het hom verplig gevoel om Wood te waarsku om op sy hoede te wees. Hy het die Boere as akkurate skuts wat doeltreffend deur uitstaande leiers beheer is, beskryf. Hulle was dapper en het nie gehuiwer om hulself, hetsy te perd of al nader kruipende, aan Britse vuur bloot te stel nie.”

– Jackie Grobler. Uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, beskikbaar by Kraal Uitgewers.

Klik hier om dit in die e-winkel te koop.