laspos s.nw. Lastige persoon; iemand wat ’n oorlas is. (BRON: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)
Author Archives: Luan Schalkwyk
Gelas en afgelas gelas ww.: “beveel” of “gebied”, byvoorbeeld “Die minister het ’n ondersoek gelas om die oorsaak van die ernstige ongeluk te bepaal.” afgelas ww.: “’n bevel intrek” of “verbied”, byvoorbeeld “Die owerheid het die reg om die byeenkoms af te gelas as die organiseerders nie die voorgeskrewe regulasies nakom nie.” (Let wel: Die […]
Alana Bailey Verlede maand het ek meer vertel oor boeke wat oor kinderboeke gaan. Nou verskuif die fokus na boeke oor boekwinkels. Daar is baie fiksie wat boekwinkels as tema het en dan nogal die ervaring van boekverkopers kan verromantiseer. Dan is daar ook dié wat feit en fiksie effe vermeng, maar heerlike leesgenot verskaf. […]
Spioenmeesters: Vriende, vyande en verraaiers van die 20ste eeu deur Henning van Aswegen (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2021) “Die spioenasiebedrywighede van Suid-Afrika se intelligensiedienste het reeds in 1894 begin en is ’n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële geskiedenis. Reeds vanaf pres. Paul Kruger se Geheimediens het Suid-Afrika min of meer altyd ’n […]
’n Anglisisme is ’n vorm wat onder Engelse invloed in ’n ander taal opgeneem word; dikwels is sodanige vorm in stryd met die sisteem van die ontlenende taal. Voorbeelde: Die spaarwiel (Engels: spare wheel) is stukkend. Korrekte Afrikaanse vorm: Die noodwiel is stukkend. Hulle groei (Engels: grow) pragtige blomme. Korrekte Afrikaanse vorm: Hulle kweek pragtige […]