Author Archives: Admin

Kinderheldin uit die Trek byna vergete

Deur Ilze Nieuwoudt Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar as 12-jarige meisie wat die Groot Moord by Bloukrans in 1838 oorleef het, is Johanna (ook bekend as Hannie) van der Merwe en ander soos sy, helde wie se verhale onthou moet […]

30 April

1855 – Die eerste erwe op die plaas Klipplaatsdrift, aan die oewer van die Kroonspruit, word aan die publiek verkoop en lei tot die ontstaan van die Vrystaatse dorp, Kroonstad. 1925 – Die bekende Afrikaanse skrywer en moeder van Antjie Krog, Dot Serfontein, word op Kroonstad gebore. Die naam Dot kom na aanleiding van die […]

29 April

1875 – Die eerste trekkers as deel van die Dorslandtrek trek onder leiding van Gert Alberts bereik die Ngami-meer. 1902 – Daar word bereken dat daar teen hierdie tyd reeds 9 963 voormalige Boerevegters tydens die Anglo-Boereoorlog aan die kant van die Britte die wapen teen hul landsgenote opgeneem het. 1961 – Die eerste vertoning van […]

28 April

1655 – Jan van Riebeeck skryf in ʼn brief aan die Here XVII dat dit onwenslik is dat vryburgers so ver van die fort woon. 1805 – Die Hugenote-kerk, ook bekend as die Stroodakkerk, word in die Paarl ingewy. Dit is die tweede oudste kerkgebou in Suid-Afrika. 1896 – Willem Frederik Gerard Nicolai, die komponis […]