Category Archives: Kreatiewe Korona-woordwonders

Kreatiewe Korona-woordwonders – 20 Julie 2020

venstermasker s.nw. ’n Gesigmasker met ’n deursigtige plastiekstrook oor die mond. Sodoende kan gehoorgestremdes die persoon se lippe lees – en is die glimlag sigbaar! (Bron: “Jong terapeut maak ’n masker met ’n venster”, Rapport, 19 Julie 2020)