Category Archives: Aktueel

29 September 1969 – Aardbewing tref Tulbagh

Vandag 51 jaar gelede, op 29 September 1969, tref ’n aardbewing Tulbagh, die vierde oudste dorp in Suid-Afrika, en lei tot die dood van minstens nege mense (sekere mediaberigte het verwys na tien sterftes, maar daar is later bevind dat die tiende sterfte onverwant was). Dié skudding het 6,5 op die Richterskaal gemeet en het […]

7 Junie 1989 – Joan Horn verdwyn

Op 7 Junie 1989, vandag 31 jaar gelede, verdwyn Joan Horn, ’n 12-jarige skoolmeisie van Pretoria. Horn was na beweging een van minstens ses meisies wat in 1988 en 1989 deur die pedofiel Gert van Rooyen met die hulp van sy vriendin Joey Haarhoff, ontvoer is. In haar boek “Battered, abused, shamed” skryf Carla van […]

R1 miljoen geskenk vir noodfonds – JY KAN HELP!

Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds gaan skenk. Die fonds se doel is om hoofsaaklik kinders en bejaardes met noodvoeding te help en om deur die Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) te sorg dat leerders op Wolkskool, die SOS se e-leerstelsel, voortgesette onderrig tydens die Covid-19-krisis te […]

KYK: Vyf onderhoude met Flip Buys oor toekomsplanne vir die Afrikaner

Die Afrikaner staar ’n bestaanskrisis in die gesig, maar volgens Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, is daar ’n beskikbare én werkbare oplossing hiervoor beskikbaar. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het in vyf kort onderhoude met Buys gesels oor enkele brandpunte wat die toekoms van die Afrikaner raak. Dié […]

Wat kom ná die mislukkings van die staat?

Bedrog, korrupsie, misdaad … Suid-Afrika se oorvloedige probleme klink soos iets uit  vergesogte misdaadfiksie. Intussen staan die Afrikaner midde-in dié storm en is uiteraard nie onaangeraak deur die uitdagings van die dag nie; inteendeel, die Afrikaner staan voor ’n ernstige bestaanskrisis. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, se nuwe boek, Die pad na selfbestuur: […]