Eerste skote van die Eerste Vryheidsoorlog word afgevuur op Potchefstroom. Die Beleg van die Potchefstroom-fort begin. Britse soldate beset die tronk op Potchefstroom. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.
Category Archives: Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog
Heidelberg word beset en as die tydelike hoofstad van die herstelde republiek ingeneem. Die Vierkleur word in die dorp gehys Die Eerste Proklamasie waarin verklaar word dat die republiek herstel is, word afgelees. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees […]
Druk van die Eerste Proklamasie op Potchefstroom word begin. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.
Heropgerigte Volksraad vergader vir die eerste keer sedert anneksasie in 1877. ZAR word eensydig herstel. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.
Volkskomitee word ontbind en Volksraad word herstel. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.