Category Archives: Eerste Wêreld Oorlog

Die eerste Helpmekaarbeweging

Jacob Elisa de Villiers van die Paarl, ook bekend as Japie Helpmekaar. Kraal Uitgewers-argief

deur Ilze Nieuwoudt  Die 1914-rebellie het die nasie as’t ware in twee verdeel. Broer het teen broer geveg. Gemeentes het geskeur en rebelle is groot boetes opgelê en in die tronk gestop vir hoogverraad. Die Eerste Wêreldoorlog word dikwels verkeerdelik as die groot oorlog van Europa beskou, want dié oorlog het ook in Suid-Afrika se […]

15 Julie 1916 – Slag van Delvillebos in die Eerste Wêreldoorlog

Vandag 104 jaar gelede, op 15 Julie 1916, begin die bloedige Slag van Delvillebos in die Eerste Wêreldoorlog waartydens die Suid-Afrikaanse Infanteriebrigade onder leiding van genl.maj. H.T. Lukin geveg het. Die brigade het opdrag ontvang om die bos buite die Franse dorpie Longueal in te neem. Die dorp is sowat 150 km noord van Parys […]

Eerste Wêreldoorlog-publikasie in Afrikaans verstom

Deur Ilze Nieuwoudt Die Groot Oorlog (1914-1918), soos wat die Eerste Wêreldoorlog oorspronklik bekend gestaan het, was waarlik in elke opsig enorm. Nie net het dit tot die dood van nagenoeg tien miljoen soldate gelei nie, dit was tot in daardie stadium ook die omvangrykste oorlog waarby sowat 80 miljoen mense van verskeie lande betrek […]