Category Archives: Foto van die week

FOTO VAN DIE WEEK – Verset en opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans

Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit Jaap Steyn se Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans.   Volgens Van Wyk Louw moet die kultuurmens hom aan die leiding van die groep onderwerp wanneer die volk met geweld bedreig word. Hy het spesifiek na Jan Celliers (regs) se tyd op kommando en […]

FOTO VAN DIE WEEK – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

Hierdie week se FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 ’n Blik oor Pretoria tydens die Eerste Vryheidsoorlog met die Britse militêre kamp gemerk as A, Fort Commeline as B en Loretohuis, bekend as die Klooster, gemerk as C. Lees verder in Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 is beskikbaar by Kraal Uitgewers hier.

FOTO VAN DIE WEEK – Donkerhoek, 11-12 Junie 1900

Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog   Op Dinsdag 5 Junie 1900 het Roberts ook Pretoria, die hoofstad van die ZAR, met ’n mag van 25 500 man ingeneem.   Net soos in die Vrystaat het die verowering van die stad nie die ZAR-mag se vermoë […]

FOTO VAN DIE WEEK – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

Hierdie week se FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881   Johannes Willem (Jan) Viljoen (1812-1893) is in die distrik Uitenhage in die Kaapkolonie gebore en het daar grootgeword. Hy het eers in 1843 na die Transoranje getrek waar hy sy lot by die Voortrekkers van Winburg gewerp het. Na sy betrokkenheid […]