Category Archives: Grensoorlog

28 Oktober 1933 – Genl. Constand Viljoen gebore

Genl. Constand Viljoen, die latere hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) en leier van die Vryheidsfront, is op 28 Oktober 1933 op Standerton gebore. Die joernalis en historikus Leopold Scholtz skryf in sy boek Kruispaaie: Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu onder meer soos volg oor die Afrikaner se keuse vir hervorming: “In die […]