Die Slag van Roodewal – die laaste groot slag van die Anglo-Boereoorlog – het op 11 April 1902 plaasgevind. In dié aanval kom nagenoeg 2 600 burgers teen ’n Britse mag van sowat 11 000 soldate te staan. Sowat 42 Boere het in dié slag gesterf. In sy boek Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, […]
Category Archives: Vandag in die verlede
In Suid-Afrikaanse heldegalery word Onze Jan soos volg beskryf: “Vanaf 1878 tot 1909 het hy vir die Afrikanergroep in Kaapland meer dan enige ander leier die rigting aangewys. Hy was partyleier by uitnemendheid … As joernalis en koeranteienaar het hy sy weg reeds op betreklik jeugdige ouderdom gebaan tot ’n selfstandige posisie in die samelewing […]
Christiaan Botha is ’n jonger broer van Louis Botha en was ook ’n generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Botha het die bevelvoerder geword van die polisie van Swaziland in 1898. Nadat die Tweede Vryheidsoorlog uitgebreek het, is hy na die Natalse front. Hy neem aan verskeie veldslae deel; ook die Slag van Colenso. […]
Thomas Upington, vierde eerste minister van die Kaapkolonie is gebore. Die dorp Upington in die Noord-Kaap is na hom vernoem. Foto: Het Volksblad, 1883.
Die eerste hofsaak in Afrikaans word deur regter FW Beyers in die Bloemfontein-appèlhof gelewer.