Category Archives: Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog

Die Eerste Vryheidsoorlog-dagboek: Die verloop van die oorlog dag vir dag

Die Eerste Vryheidsoorlog is vir talle mense dikwels net sinoniem met een veldslag – Majuba. Tog het dié oorlog, wat in reaksie op die Britse anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1877 gevolg het, soveel meer interessante fasette. Die beleërings van strategiese dorpe soos Standerton, Potchefstroom en Pretoria, én die veldslae van Bronkhorstspruit, Laingsnek, Schuinshoogte […]

Die Eerste Vryheidsoorlog: Album

Oorlogsfotografie: Foto’s van die Eerste Vryheidsoorlog Oorlogsfotografie bied reeds vir nagenoeg 170 jaar lank ’n blik op oorloë wat in elke uithoek van die aarde afgespeel het. Hoewel dié genre nog in sy relatiewe kinderskoene was met die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog in 1880, is ’n ryke skatkis van foto’s nog beskikbaar. Benewens foto’s […]

Tydlyn – Eerste Vryheidsoorlog

1877 Anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) – 12 April 1877 Eerste Deputasie (Paul Kruger en dr. E.J.P. Jorissen) vertrek na Brittanje – Mei 1877 Eerste Deputasie: die eerste van vyf vergaderings met die Britse minister van kolonies, lord Carnavon – 5 Julie 1877 1878 Eerste Deputasie kom in Pretoria aan en gee verslag van […]