Category Archives: Geskiedenisblad

Alles sal regkom, as elkeen sy deel doen – Jan Brand

Twee prominente leiers van die Boererepublieke is albei op 14 Julie oorlede, presies 16 jaar uitmekaar. Meer as 100 jaar gelede, op 14 Julie 1888, is die vierde president van die Oranje-Vrystaat, Johannes Henricus Brand, oftewel Jan Brand, oorlede. Sestien jaar later sou die mees prominente Boere-leier van sy tyd, president Paul Kruger, ook op […]

Pierneef: ’n ‘Onkonvensionele’ legende in die Suid-Afrikaanse kunswêreld

Deur Inge Verwey Wanneer jy enige gesoute kunskenner vra om van die land se mees prominente kunstenaars van die 20ste eeu op te noem, behoort die naam Jacob Hendrik Pierneef op te duik. Hendrik Pierneef, soms ook Jacob, Pier of Henk genoem, word wêreldwyd as die eerste groot Suid-Afrikaanse skilder geëer. Pierneef is hoofsaaklik bekend […]