Category Archives: Geskiedenisblad

Bloedrivier ʼn unieke slagveld

Deur Nico Strydom Die Bloedrivier-erfenisterrein naby Dundee is waarskynlik een van die uniekste slagvelde in Suid-Afrika. Die terrein is sowat 43 km van Dundee en 72 km van Vryheid. Dit word bereik deur die De Jagersdrift-grondpad vanaf die R33 tussen Vryheid en Dundee te neem. Die slag van Bloedrivier het op 16 Desember 1838 plaasgevind […]