Category Archives: Geskiedenisblad

Lizzie van Zyl – en ander soos sy

Deur Ilze Nieuwoudt Lizzie van Zyl se uitgeteerde liggaampie bly skokkend. Dié sewejarige Boeremeisie is in die geskiedenisboeke verewig juis vanweë haar bittere lyding en dood wat gedurende die Anglo-Boereoorlog in die Bloemfonteinse konsentrasiekamp afgespeel het. Lizzie is vandag die simbool van die lyding wat derduisende kinders gedurende die oorlog moes deurmaak. Haar verhaal is […]