Category Archives: Bekendstellings en Boekgesprekke

Propvol ABO-studiedag op 8 Junie 2019: Ontdek die man agter “Skote Petoors”

Die bekende uitroep “Skote Petoors” het generasies lank reeds plek in die volksmond gekry. Tog is die verhaal van die ware Pretorius een wat in die vergetelheid geraak het. Volgens oorlewering het die 28-jarige Pretorianer Johannes Lodewicus (Lood) Pretorius met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog op 11 Oktober 1899 as hoof van die Derde Battery […]

Boekbekendstelling – Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, die jongste boek deur Leopold Scholtz. Datum:  Maandag 1 April 2019 Plek:        Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Ziervogelstraat 574, Arcadia. Tyd:        […]

Voorafbelangstelling – Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Loading…

Boekbekendstelling – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, die jongste boek deur die historikus dr. Jackie Grobler. Datum:  Woensdag 13 Maart 2019 Plek:      Kremetart-raadsaal, Solidariteit-hoofkantoor, D.F. Malan-laan, Kloofsig, Centurion Tyd:       10:30 vir 11:00 Bevestig bywoning voor of op Dinsdag 5 […]