Category Archives: Nuus en gebeure

Die volgende stop: Speel-speel die lekkerste bordspeletjie

Die volgende stop is ’n prettige, lag-tot-jy-lê-bordspeletjie vir die hele gesin. Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom. Ideaal vir almal 10 jaar en ouer en die perfekte tydverdryf […]

Afrikaans LEWE! Meer as 100 boodskappe van jongmense getuig van liefde vir die taal

Mediaverklaring Kraal Uitgewers 2 Oktober 2015 Afrikaans LEWE! Meer as 100 boodskappe van jongmense getuig van liefde vir die taal Terwyl doemprofete meen dat die voortbestaan van Afrikaans aan ’n draadjie hang, het meer as 100 jongmense in video- en stemboodskappe hul liefde vir Afrikaans betuig en daardeur die teendeel bewys. Dié boodskappe is ingesamel […]