Category Archives: Nuus

23 April is Wêreld Boekedag en Kopieregdag

Wêreld Boekedag en Kopieregdag is ’n belangrike dag, veral in Suid-Afrika waar net 14% van die inwoners graag lees en – skokkend vir die bibliofiele by Kraal Uitgewers – net 58% van huishoudings nie eers een enkele boek besit nie[1]. Hierdie datum is juis gekies omdat 23 April die dag is waarop beroemde skrywers soos […]

Nuusbrokkies – 16 Maart 2022

Die Taalkommissieadviespaneel Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs ’n Taalkommissieadviespaneel vir die termyn 2022 tot 2024 saamgestel. Dit bestaan uit 100 lede uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap. Alana Bailey, uitvoerende hoof van Kraal Uitgewers en hoof van kultuursake by AfriForum, dien ook in die paneel. Baie geluk aan al die lede en […]

Nuusbrokkies – 16 Februarie 2022

Die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het die lede van die nuutverkose Taalkommissie bekend gemaak. Hulle is: Suléne Pilon (hoofredakteur) Jana Luther (taalpraktisyn) Marius Swart (taalkundige) Annelise de Vries (taalkundige) Jaco du Toit (rekenaarlinguis) Monique Rabé (nuwemediaspesialis) Baie geluk aan al die lede. Dit is ook die eerste keer dat die […]

Ontdek dié gebeure in Spioenmeesters

Wanneer daar oor spioene gepraat word, dink ’n mens onwillekeurig aan die Hollywood-weergawe van spioene waarin manne soos James Bond op sy charismatiese manier te werk gaan; skote wat heen en weer klap en die held wat die een na die ander waaghalsige truuk uit die mou pluk. Dit is dikwels ver verwyderd van die […]

Kraal hou jou data veilig

In lig van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (“POPI”) wat onlangs in werking getree het, wil ons jou gerus stel dat die veiligheid van jou persoonlike inligting vir Kraal Uitgewers ‘n prioriteit is. Wat beteken dit prakties vir jou as Kraal Uitgewers kliënt? ▪ Jou persoonlike inligting word slegs gebruik deur Kraal […]