Spioenmeesters: Vriende, vyande en verraaiers van die 20ste eeu deur Henning van Aswegen (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2021) “Die spioenasiebedrywighede van Suid-Afrika se intelligensiedienste het reeds in 1894 begin en is ’n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële geskiedenis. Reeds vanaf pres. Paul Kruger se Geheimediens het Suid-Afrika min of meer altyd ’n […]
Category Archives: Produkte
Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur J.C. Steyn (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2019) Op ’n gesamentlike sitting van die Volksraad en senaat op 8 Mei 1925 is die derde lesing van ’n wetsontwerp aanvaar waarvan die eerste bepaling lui: Het woord ‘hollandse’ in artikel honderd zeven en dertig van de […]
Briewe van die tandemuis deur Michelle van der Merwe met illustrasies deur Carina van Zyl (Kraal Uitgewers, 2020) Ek is beïndruk. Sommer baie beïndruk. Om te dink, dat jy daar doer vêr weg by die see ’n tandjie gewissel en dit toe spesiaal vir my gebring het […] Baie dankie vir die mooi skulp waarin […]
Vers & kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns – Daniel Hugo (Kraal Uitgewers, 2018) OM OOR DIE LIEFDE TE DIG DIE NEDERLANDSE – EN DAAROM ook die Afrikaanse – letterkunde begin met ’n liefdesgediggie: “Hebban olla vogala nestas hagunnan / hinase hic enda thu / wat unbidan we nu”, oftewel: “Al die voëls […]
Wanneer daar oor spioene gepraat word, dink ’n mens onwillekeurig aan die Hollywood-weergawe van spioene waarin manne soos James Bond op sy charismatiese manier te werk gaan; skote wat heen en weer klap en die held wat die een na die ander waaghalsige truuk uit die mou pluk. Dit is dikwels ver verwyderd van die […]