Category Archives: Kompetisies

Gee jou mening en WEN met die Kraal Uitgewers-meningspeiling!

Smag jy na koffietafelboeke? Dalk wou jy nog altyd aan ‘n boekklub behoort? Kraal Uitgewers wil graag weet wat JY wil hê en sodoende verseker dat ons publikasies en produkte nommerpas vir jou is. So komaan, vul ons peiling in en sê jou sê.  Een gelukkige deelnemer sal ‘n Kraal Uitgewers-geskenkbewys ter waarde van R2 000 wen! […]

Haasbekkie-fotokompetisie: WEN prettige pryse direk uit Tandeland!

Die tandemuis is voorwaar ’n besige muis. Haasbekkies laat mos die tandjies die een na die ander waai in die hoop dat die tandemuis ’n draai kan kom maak. Nou is dit elke klein haasbekkie se kans om te wissel EN te wen! As deel van die bekendstelling vanKraal Uitgewers se nuwe reeks kinderboeke, Kraal […]