Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 10: 16 Desember 1880 – Heidelberg

Heidelberg word beset en as die tydelike hoofstad van die herstelde republiek ingeneem. Die Vierkleur word in die dorp gehys Die Eerste Proklamasie waarin verklaar word dat die republiek herstel is, word afgelees.


Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word.

‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.