KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 11: 16 Desember 1880 – Potchefstroom

  •  Eerste skote van die Eerste Vryheidsoorlog word afgevuur op Potchefstroom.
  •  Die Beleg van die Potchefstroom-fort begin.
  •  Britse soldate beset die tronk op Potchefstroom.
info potchefstroom

Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word.

‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.