Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 4: 1879 – Kleinfontein

Maart 1879: Meer as 4 000 burgers (sien foto) kom op Kleinfontein (by die huidige Benoni) byeen in afwagting op die Britse hoë kommissaris in Suid-Afrika, sir Bartle Frere, se persoonlike ontmoeting. Hy wil hulle inlig dat die anneksasie van die ZAR nie opgehef kan word nie. Hulle wag vier weke vir Frere om sy opwagting te maak.


Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 word verwag in Desember 2018. Voorafbestellings kan hier geplaas word.

‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.