Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 7: 11 Desember 1880 – Paardekraal

Volkskomitee word ontbind en Volksraad word herstel.


Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word.

‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.