Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 8: 13 Desember 1880 – Paardekraal

Heropgerigte Volksraad vergader vir die eerste keer sedert anneksasie in 1877. ZAR word eensydig herstel.


Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word.

‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.