Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 1: 1877 – Pretoria

’n Illustrasie van Pretoria, die hoofstad van die ZAR, wat in die 7 Maart 1877-uitgawe van die Illustrated London News verskyn het. Dié Boererepubliek is skaars ’n maand later, op 12 April, deur Brittanje geannekseer. Die Boere se verset teen die anneksasie het uiteindelik tot die Eerste Vryheidsoorlog in 1880-1881 gelei.


Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 word verwag in Desember 2018. Voorafbestellings kan hier geplaas word.

‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.