Dankie vir jou inskrywing!

Liewe haasbekkie

Baie dankie vir jou inskrywing en die mooi foto wat jy ingestuur het!

Ek het reeds jou tandjie vir Koning Kaspersie geneem. Hy gaan jou foto en al die ander haasbekmaats se foto’s mooi deurkyk en die allermooiste haasbekglimlag uitkies. O, ek hoop jy wen!

Liefde
Kardoemsie, die tandemuis

N.S. Vra solank vir mamma of pappa of jy ook my boekie Briewe van die tandemuis by Kraal Uitgewers kan kry. En onthou om jou tandjies mooi te borsel!