Dankie vir jou belangstelling!

Ons sal jou in kennis stel sodra Die Christen en sy werk: Etiese aspekte in die werkplek beskikbaar is.
In die tussentyd, kyk gerus hieronder na soortgelyke publikasies of vind meer uit oor die Begrond Instituut .


Snuffel rond in Kraal Uitgewers aanlyn boekwinkel 

Stilwo(o)rd
Marietha Malan neem in Stilwo(o)rd die leser op ’n persoonlike reis waarop God hom in die hartseer, vreugde, humor en kwaad wees van elke dag openbaar.

Klik hier vir meer inligting.

 

Voetspore van Israel (bordspeletjie)
Hier is dit uiteindelik – ’n Bybelse bordspeletjie vir die hele gesin en dit boonop in Afrikaans! Voetspore van Israel lei spelers op ’n Bybelse avontuur deur die woestyn. 

Klik hier vir meer inligting.

 

Digterpakket
Hierdie pakket bevat die splinternuwe publikasie Weerbare Weemoed met nagenoeg vyftig vertalings van Luuk Gruwez-gedigte deur Hennie van Coller EN Vers & Kapittel deur Daniel Hugo.

Klik hier vir meer inligting. 


Vind meer uit oor Begrond: Instituut vir Christelike Grondslagstudies

Begrond is ’n Christelike navorsingsinstituut wat die Afrikaanse taal en kultuurgemeenskap bystaan om Bybelse antwoorde op belangrike lewensvrae te kry. Dié instelling het ontstaan weens ’n spesifieke behoefte om huidige vraagstukke in die samelewing vanuit ’n Bybelse hoek aan te pak. Begrond wil as ’n Christelike instituut riglyne bied waardeur die gemeenskap op ’n Christelike fondament gebou én verstek kan word. 

Besoek dié instelling se webblad hier