KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Die Eerste Vryheidsoorlog-dagboek: Die verloop van die oorlog dag vir dag

Die Eerste Vryheidsoorlog is vir talle mense dikwels net sinoniem met een veldslag – Majuba. Tog het dié oorlog, wat in reaksie op die Britse anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1877 gevolg het, soveel meer interessante fasette. Die beleërings van strategiese dorpe soos Standerton, Potchefstroom en Pretoria, én die veldslae van Bronkhorstspruit, Laingsnek, Schuinshoogte en uiteindelik Majuba, het elk op ’n besondere wyse tot die Boere se oorwinning van dié oorlog bygedra.

Volg die verloop van die oorlog soos wat dit bykans 140 jaar gelede ontvou het deur Kraal Uitgewers se Eerste Vryheidsoorlog-dagboek. Besoek ons Facebook-blad of volg die oorlog op ons webblad – klik hier.

EVO_tydlyn