Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.
Enkele polities korrekte woorde en begrippe:
- alternatiewe liggaamsbeeld: anders geboude
- anders begaaf: dom
- ekonomiese onderpresteerder: arm persoon
- kronologies begaaf: oud
- regstellende inkopies: winkeldiefstal
(BRON: “Polities korrekte woordelys”, Kwinksinnig – Johan Combrink en Piet Grobler)