Die Taaltrommel 11 Oktober 2021: Green fingers

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.


In die lente raak ons opnuut bewus van tuine en die blommeprag om ons.
Maar nie almal het green fingers nie. Wat is dit in Afrikaans?

green fingers: om ’n groeihand te hê; ’n hand met ’n plant te hê.

(BRON: PharosAanlyn)