Die Taaltrommel 13 September 2021: Uitdrukkings

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.


’n Paar voorbeelde van raaksê-uitdrukkings in spreektaal:

  • skandekwaad – hewig ontsteld
  • dikbekwind – ysige wind
  • sitkind – kind wat kruip

(BRON: Afrikaans in Afrika – Christo van Rensburg (red.))