Vandag haal ons ’n paar afkortings uit die Taaltrommel en vind uit waarvoor dit staan:
ABV Afrikaanse Bybelvertaling
ATKV Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging
ATR Afrikaanse Taalraad
AWS Afrikaanse woordelys en spelreëls
FAK Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
HAT Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal
NALN Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Bloemfontein)
SAAWK Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
SABW Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek
WAT Woordeboek van die Afrikaanse Taal
(Bron: Afrikaanse woordelys en spelreëls, 11de omvattend herbewerkte uitgawe)