Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.
Gebruik gespierde Afrikaans en vermy taal-verpestings soos die volgende:
huidiglik – gebruik: deesdae, nou, tans, soos sake nou staan, teenswoordig, hedendaags of op die oomblik
(BRONNE: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe; Skryf Afrikaans van A tot Z: Die essensiële gids vir taalgebuikers)