Die Taaltrommel 3 Mei 2021: Samestellings van moeder

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.


Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.

In die lig van Moedersdag gee ons ’n paar samestellings met “moeder” wat in verskillende kontekste en dissiplines voorkom:

    • Moeder Natuur
    • moederbord
    • moederby
    • moedergemeente
    • moederkappie
    • moederkompas
    • moedermetaal
    • moedersielalleen
    • moederskip
    • moedertaal