Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie.
Net soos mensekinders, moet jong diere ook beskerm word. Maar wat noem ’n mens die “babadiere”? Hier is ’n paar terme van plaasdiere:
Manlik Vroulik Kleintjie Geluid(e)
bok ram ooi bokkie blêr
eend mannetjie wyfie eendjie kwaak
hoender haan hen kuiken kraai/kekkel/piep
koei bul koei kalf bulk/loei
perd hings merrie vul runnik
skaap ram ooi lam blêr
vark beer sog varkie snork
(BRON: PharosAanlyn; afrikaans.com)