2020-kalender: Afrikaanse skrywers, boeke en taal

R50.00R200.00

Boekliefhebbers is dit eens: Byna enige stukkie papier, strokie en kaartjie is al ingespan om as plekhouer in ’n geliefde boek te dien. ’n Boekmerkkalender met die wyse, ware en treffende woorde van enkele van Afrikaans se grootste skrywers is daarom die ideale geskenk vir boekwurms. Dié kalender met 12 afsonderlike kaartjies is die veeldoelige antwoord – eers dien dit as ’n nuttige kalender en sodra die maand verby is, kan die geperforeerde boekmerk in ’n japtrap afgeskeur en gebruik word.

R50 elk OF R200 vir vyf kalenders

Verwyder
ISBN: N.v.t. Kategorieë: Tags: , , ,