KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Belhar geweeg

R80.00

In Belhar geweeg ondersoek 18 skrywers – onder wie prominente kerklui soos die voormalige moderator van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, prof. Piet Strauss, en bekendes soos die voormalige polisiehoof, genl. Johan van der Merwe – die waardigheid van Belhar as belydenisskrif.Belhar geweeg praat oor die Belhar waarvan daar nie in die media en populêre gesprekke gehoor word nie.

ISBN: 978-0-987-0256-4-7 Kategorieë: , , , Tags: ,