Hierdie liggie, vervaardig deur Eurolux, is gemaak van plastiek en is tans slegs in swart beskikbaar.
‘n Knippie op die liggie laat jou toe om dit aan jou boek vas te knip, maar dit kan ook met die basis (verskaf) regop staan.
Dit word deur 3 x AG10 batterytjies aangedryf, wat by die liggie ingesluit word.
Die lig word verskaf deur ‘n 0.06W LED gloeilampie wat 10 000 ure sal hou en 13000mcd se lig uitstraal.