BogWoordKies

R400.00

Die “kies” in Bogwoordkies is nie ’n spelfout nie; dit verwys na die slagspreuk tong-in-die-kies. Die bordspel was hoofsaaklik vir pret ontwikkel, maar dit help ook Afrikaanssprekendes om die taal beter te leer ken.

Die spel word gespeel met Woordkaarte of Vat ’n Kans-kaarte. Spelers probeer om eerste by die wenpunt te kom deur gebruik te maak van bluf, mimiek, tekeninge, algemene kennis of pure geluk. Daar is ook plekke op die bord waar spelers ʼn boete of bonus ontvang, sou hulle daarop beland.

Voorraad beskikbaar

Wys my wenslys
ISBN: 0606110890687 Kategorieë: Tags: , ,