Briewe van die tandemuis

R180.00

Haasbekkies word genooi om saam met Kardoemsie, die tandemuis, op ’n verbeeldingsvlug te gaan in Kraal Uitgewers se eerste kinderboek Briewe van die tandemuis.

Dié boek is deel van die uitgewer se nuwe Kraal Kleinspan-reeks. Dié reeks boeke word deur plaaslike skrywers en illustreerders saamgestel om ’n eg Suid-Afrikaanse én Afrikaanse produk aan jong lesers te bied.


AANDAG ALLE HAASBEKKIES! SKRYF HIER IN VIR ONS HAASBEKKIE-FOTOKOMPETISIEG


GRATIS vir die kleinspan – kry julle aflaaibare tandkwitansies, inkleurprente en muis maskers hier!


 

Voorraad beskikbaar