De la Rey: Stryd vir vryheid

R340.00

Genl. J.H. de la Rey se gedenkskrifte oor die Anglo-Boereoorlog was nie net kripties nie – hy het dit nooit voltooi nie! Hy was ’n man van min woorde, wat annotering noodsaaklik maak indien ’n boek oor sy herinneringe geskryf sou word.

Let asseblief dat bestellings via die SA Poskantoor gestuur tans vertraag word as gevolg van 'n staking Dismiss