Die Afrikaners (5 DVD Stel) + Die Laaste Afrikaner-leiers

R760.00 R400.00

Herman Giliomee top-historikus, is die aanbieder van die 17-episode kyknet-reeks Die Afrikaners. Hy het talle toekennings ontvang vir die oorspronklike boek waarop die reeks gebaseer is en word gesien as die wêreldkenner van die onderwerp.

In hierdie dokumentêre reeks vervleg Giliomee die jongste internasionale insig met ‘n leeftyd van eie navorsing in ‘n vars relaas oor ‘n omstrede onderwerp.

Talle aspekte van Suid – Afrika se verlede en die rol daarin van die groep mense wat mettertyd na hulself as ‘Afrikaners’ sou verwys, word in kleur en geur vertel, sodat kykers met ‘n vars soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.

LET WEL: HIERDIE AANBOD IS SLEGS AANLYN BESKIKBAAR

Voorraad beskikbaar